Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Donderdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n ekstroverte tipe person, hou van die buitelewe, kamp, visvang, sport en om saam met familie en vriende te kuier, maar kan ook net rustig wees by die huis, ry fiets en kan ook so bietjie gholf speel. Ek hou daarvan om te lag, is lief vir mense en diere. Netjies op myself, huis en motor. Ek is eerlik en opreg, wat jy sien is wat jy kry. Ek is 'n kind van die Here en Hy is 'n belangrike deel van my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens moet hy 'n verhouding met die Here h, hy moet 'n person wees wat my kan laat lag, wat dinge saam my wil doen, en nie net op die bank wil sit en tv kyk nie. Hy moet netjies op homself, sy huis en motor wees, moet lief wees vir kinders en diere. Hy moet eerlik en opreg wees!

Wat Haar Vriende S

Rooikop het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Seekos; Sjinees
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Kookkuns; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Rugby; Waaghalsige sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie