Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretgebruiker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Soos met pikkewyne glo ek dat daar een persoon is met wie ek 'n band sal vorm en lewenslank saam mee sal wees. Ek is 'n baie positiewe mens wat glo dat in elke mens is daar iets goed en alhoewel die lewe ons al gebreek het, ons die mag het om heel te word. Ek geniet die lewe en is onafhanklik, maar ek soek tog my maatjie om saam met my die lekker van die lewe te geniet. Vir die mense in my lewe sal ek berge probeer versit en jy sal ver moet soek vir iemand wat jou meer sal ondersteun en bystaan. Hoewel ek daarvan hou om "op te dress" vir 'n aandjie uit, is ek op my gemaklikste in die natuur, langs die see of sommer net om te kamp in die berge.

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet energiek wees, positief met 'n passie vir die lewe. Ek soek 'n maat was spontaan kan wees en wat hou van nuwe dinge/plekke te verken. Lojaliteit en eerlikheid is vir my ononderhandelbaar. Kommunikasie is die sleutel tot sukses in 'n verhouding en vriendskap is waar als begin. Ek soek net iemand wat saam met my op 'n lewensreis wil gaan. Jy sal my moet laat lag en kaalvoet in die see saam met my kan stap. Ek soek nie iemand wat vir my die maan en die sterre belowe nie, maar ek soek iemand wat belowe om saam met my op die gras te le en na die maan en sterre te kyk.

Wat Haar Vriende SÍ

SonskynSA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Gastrokroeg; Grieks; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Punk; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Romanse
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Lees
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties