Madeliefie_606Madeliefie_606

Madeliefie_606

35 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Jy skryf jou eie verhaal......

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 06 April 2018

Verander: 06 April 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Swaar
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Saldanha (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Ander; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waarom nie? Ek sal jou laat lag al weet ek self nie hoe nie, ek iseen van die tipe mense mense wat nie opgee nie wanneer ander al lankal die tou in gegooi het en ek is ongelukkig lojaal.

My dogtertjie is my lewe, my als, sy is meer as net my kind sy is my vriendin.

Vreeslik lief vir die see, dit bring 'n tipe kalmte oor mens om net by die see te sit en na die branders te staar en vir n oomblik jouself te verloor en te vergeet van die gejaag van die lewe en al die aaklige goed wat om ons aangaan.

So in a nut shell die lewe het my hard geslaan maar ek staan nog op my 2 voete, half mal, maar ook net mens en ek is wie ek is, you either love me for that or you can't handle me.

Ek is oor die algemeen te veel vir meeste mans om te handle omdat ek te straight forward is, ek is egter ook 'n massive softy.

Haar Ideale Pasmaat

Daar is nie so 'n ding soos 'n ideale pas maat nie, of jy click of jy doen nie. Looks en geld gaan jou nerens kry nie, maar hey ek gaan nie stry nie dit is 'n plus punt. Wees eerlik (want ek is bitter eerlik) en lojaal, respekteer my en my kind en sit my op my plek wanneer nodig. n Verhouding is 50/50.

Vertroue is vir my uiters belangrik sowel as respek. Ek is nie van daai clingy girls nie en die manne kan boys night hou wanneer hulle wil maar as jy my rede gaan gee om jou te wantrou gaan dit my rede gee om te moan (Fair?)

Wat Haar Vriende SÍ

Madeliefie_606 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale
TV Programme:
Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Riller
Belangstellings:
Fotografie; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Motorsport; Rugby; Skubaduik; Stap; Visvang; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Flankering; Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters