Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Armadale, Western Australia, AustraliŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Om te sÍ jy ken iemand is 'n mondvol. Ken ons mekaar ooit regtig? Ek sal jou graag wou leer ken, ergste wat kan gebeur is om te besef ons pas nie.........aan die ander kant van die muntstuk is die moontlikheid om die maat van jou lewe te ontmoet. 'n Ware sielsgenoot, sal dit nie fantasties wees nie?? Komaan, gesels met my, ek byt nie [ regtig hard nie ;-) ]

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat, moet nie pretensieus wees nie (geen drama-queens nie, hou verby) sy moet 'n dame wees waneer nodig, sy is ook nie bang om haar hande vuil te maak nie. Sy moet van romanse hou en versot wees om bederf te word. Sy moet opstaan vir wat sy glo, binne die raamwerk van gesonde logika. Ek is versot op 'n vrou wat 'n opinie het en dit lug. Sy moet baie liefde in haar hart hÍ en groot liefde vir honde sal 'n pluspunt wees. So in kort, ek is op soek na 'n rabbedoe met 'n hart van goud, glimlag op haar mond en glinster in haar oŽ. As diť nie beskrywend genoeg is nie, stuur my 'n boodskap, ek antwoord graag vrae.

Wat Sy Vriende SÍ

Salamanderdoeronder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Grieks; Indies; Italiaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Motorsport; Muurbal; Skaak; Skietsport; Snoeker; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde