Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 13 Desember 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pinetown (New Germany), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Pinetown (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is te kort om in die verlede te leef. Kom help my om 'n toekoms te bou wat die seerkry van die verlede oorskadu.

Haar Ideale Pasmaat

Ek geniet intelligente (maar nie arogante) geselskap. Ek hou van dinge self doen en nuwe dinge leer en sou dus verkies om 'n persoon te ontmoet wat gewillig is om my te leer om dinge in en om die huis te doen. Ek is nie bang om dinge self te doen nie, maar verkies nie afskeep werk te doen nie.

Ek hou van die buitelewe, maar weens strawwe werks roetien kry ek gewoonlik nie veel tyd in die natuur nie.

My ideale pasmaat moet gewillig wees om te aanvaar dat ek 2 tiener kinders in die huis het en gewillig wees om hulle te aanvaar soos wat hulle is.

Ek aanvaar dat elke enkel persoon daar buite hul eie struikelblokke het, maar wil graag iemand ontmoet wat bereid is om ook sy kant te bring en nie net te sit en rus na 'n lang dag as daar dinge is wat gedoen moet word nie.

Kommunikasie is uiters belangrik in enige verhouding. Dit is belangrik om te kommunikeer selfs wanneer jy 'n slegte dag het. Op so 'n manier kan mens mekaar beter probeer ondersteun en daar wees vir mekaar op die slegte dae ook. 'n Verhouding gaan tog nie net oor die goeie dae nie, maar die slegte dae ook.

Wat Haar Vriende SÍ

Goggatjie76 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Wild
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Opera; Rock
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Snoeker; Staptogte; Swem; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties