SonneblomuitBetlehm

49 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Aan Boas......Van Rut.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 205cm (6' 8.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek woon en werk in die stad, maar my wortels is in die grond en my hart is op die plaas...Ek dra n aandrok en n paar jeans met ewe veel selfvertroue. Introvert, maar baie lief vir mense en die Here. Saggeaard, maar tog sterk(omdat die Here die Rots onder my voete is). Hou van die eenvoudige dinge in die lewe, die dinge wat geld nie kan koop nie...Kan die mooi en die duur in die lewe waardeer, maar 'status' beindruk my nie. My humorsin is skerp en my morele standaarde is hoog.Ek is nie perfek nie, maar my hartsmense se ek is n 'once in a lifetime'-vrou.

Haar Ideale Pasmaat

My sielsgenoot het reeds sy identiteit in Christus gevind..Hy is n sterk man (met n sagte kant) wat wyse besluite kan neem en wat my (en my hart) veilig by hom kan laat voel. Hy is n goeie rentmeester van sy finansies en gesinslewe is vir hom belangrik. Hy kyk mooi na homself en hy respekteer homself en die vrou in sy lewe. As hy my kan laat lag is dit n groot bonus. Intelligensie is vir my meer aantreklik as 'looks'. Selfvertroue omsoom met nederigheid is n eienskap van sy karakter. Sy morele standaarde is hoog. Sy hande staan vir niks verkeerd nie. Sy edele karakter sal die rede vir die bewondering in my oe wees.
Aan Mnr. Getroud: Dankie, maar nee-dankie! Ek gaan ongelukkig nie eers 2x in jou rigting kyk nie, want ek het respek vir myself en vir die huwelik.
Aan my Boas: Pas jouself mooi op tot ons harte ontmoet...

........................................ ........................................ .........Rut.

Wat Haar Vriende SÍ

SonneblomuitBetlehm het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Gimnastiek; Kampering; Snorkelduik; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters