lienjie

49 – Helderberg (botrivier), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

spontane dame soek vriendskap met n' oulike man met goeie waardes

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (botrivier), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Europa
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

is snaaks, op die man af, vat geen bullshit, werk vir wat n' mens wil bereik, op my plek, eerlik en staan by man, niks wat ek nie kan doen binne of buite nie....maller as mal oor diere en mense, lief die buitelewe, berge en see, ou geboue en fotografie en natuurlik oorsese lande vir die kultuur en historiese geboue en best of all is die pragtige cathedrals. wil net al my liefde gee aan iemand wat my liefhet soos ek is. geen nonsens hehe - Mamma ek wil graag n' boerman he...

Haar Ideale Pasmaat

Baie reguit, plat op die aarde, moet kan lekker kommunikeer en oor alles kan praat, geen geheimpies, ander dinge in die lewe soos die natuur waardeer. Of reg of weg en geen ompaaidjies. Moet hou van perde, viervoetige diertjies, eintlik sommer alle diertjies en mense.

Wat Haar Vriende S

lienjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

lienjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.