Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Ram
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Nederlands; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek gaan my ook nou wragties nie soos n Verimark advertensie bemark nie maar nou ja..hul goed hou in elk geval nie en ek is darem nog aan die gang...

Met n kookboek in die een hand, kan boerekos kook maar hou van kos met n twist, en n visstok of braaitang in die ander, partykeer skroewedraaier ook,is ek plat op die aarde met n glimlag en goue hart...

Ek is die beste weergawe van myself, sonder pretensies, soms impulsief, soms geen beheer....daar is net een van my (en van jou ook) en ek wil my eie ťk eg en opreg uitleef, sonder om voorgeskryf te word of my oor af te sny.

Definitief nie Miss Perfect nie dalk meer Miss Congeniality.. maar ruik darem ook lekker. So as jy met n besem wou cuddle is ek nie die vrou nie., en ek is ook nie walvis nie....het curves waar dit moet wees.. ...is eerlik en reguit, sugarcoating werk nie en BS nog minder.Se wat ek voel en sien ...

Hou van onthaal en kos maak en belowe jy sal in geen opsigte honger ly nie....het ook darem 2 breinselle en kan darem oor meer praat as wat in Huisgenoot te lees is,wat ek in elk geval nie lees nie.

My sin vir humor is skerp en soms sarkasties dalk. Maar die lewe is so ernstig deesdae geen mens kan deur die lewe net in donker voort ploeter nie . So wees bewus van dit.

Baie aanpasbaar, of dit nou n " black tie " affair is en of ek op die Landie se dak sit in die middel van nerens, ek is gemaklik en myself..

So ja dis ek vir nou..... Kom ons kyk maar wat gebeur.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sit nie mense in boksies nie...as ons kliek dan kliek ons....die res kan uitgewerk word. Kommunikasie is die sleutel.. Ons is almal perfectly imperfect... enigste non-negotiables is eerlikheid en integriteit..

Wat Haar Vriende SÍ

net_ek_68 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Misdaad; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Riller; Romanties
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties