byvoegbyvoeg

byvoeg

53 – Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

Kom ons bou aan ons eie toekoms

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 07 Mei 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Ander
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is `n vrou wat daarvan hou om te kommunikeer met my maat, ek glo dat kommunikasie vorm die basis van `n verhouding. Glo ook dat `n verhouding / huwelik werk en opofferings vereis. Geen verhouding of verhoudingsmaat is perfek nie. Ek hou daarvan om my maat te verras, hetsy met `n naweek weg of enige iets spesiaals, Ek doen wat my gelukkig maak daarom is ek `n gelukkige mens en `n goeie verhoudingsmaat, Hou daarvan om saam projekte, waarin albei verhoudingsmaats belangstel aan te pak. Ek kan iemand anders gelukkig maak, omdat ek gelukkig en tevrede is met myself.Is ook vir my belangrik om tyd te maak vir my maat. Ek hou ook van liggaamlike kontak. Gee ook opregte komplimente as ek dit nodig ag. Is `n toegewyde persoon en gee alles om `n sukses van `n verhouding te maak. Almal maak foute, vergewe my maat en beweeg aan. Ek stel my maat altyd eerste, want dit is die persoon wat my gelukkig maak. Wat vir my baie kosbaar is, is seksuele intimiteit, dit is die sement wat `n verhouding aan mekaar hou. Hou daarvan om saam te lag en lekker dinge saam te doen. Aanvaar my maat soos hy is, en sal hom nie wil verander nie. Is gladnie `n jaloerse persoon nie, glo dat in `n verhouding gladnie jaloesie moet wees nie, want dit beteken jy wantrou jou maat.Verhouding is kosbaar en ek koester dit.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat wil ek mee pret he, te praat en om daar te wees vir mekaar. Eienskappe wat ek verwag; Eerlikheid is belangrik om `n verhouding aan die gang te hou. Hy moet `n goeie luisteraar wees, het `n maat nodig om probleme mee te deel. Betroubaarheid is `n belangrike aspek in `n verhouding. Respek; Weedersyds. Hy moet kan lag en `n bietjie humor is nodig. Goeie geselskap om aktiwiteite saam te doen. Omgee; hy moet altyd vir jou omgee, in goeie en slegte situasies. As my maat hierdie eienskappe het, sal ek hom koester vir altyd, dit sal noodsaaklik wees in ons verhouding.

Wat Haar Vriende SÍ

byvoeg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Rugby; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie