StarbuckStarbuck

Starbuck

36 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Lag, Vriendelik, Geniet die lewe en Lief vir my mense!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 26 Julie 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Ram
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
26 - 42
Sterreteken:
Ram; Tweeling; Leeu; Boogskutter; Waterdraer
Lengte:
147cm (4' 9.9") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja; Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n introvert... al dink my vriende ek is 'n ekstrovert. Ek is lojaal as ek eers opgewarm het teenoor iemand. Baie impulsief, wat beteken dat ek op die ingewing van die oomblik dalk wil weg gaan vir 'n naweek.
Ek hou van braai en om tyd met my goeie vriende en familie te spandeer... nou nog meer so omdat ek weg werk en my mense minder sien. Die buitelug trek my aan... kamp, visvang en jag... en ek is lief vir die see... maar nie as die strand te besig is nie.
Ek is meer 'n restaurant / pub mens as 'n nightclub mens... mens wil darem mekaar kan hoor. Dans plekke is nice... maar verstaan dat ek twee linker voete het en so paar verversings nodig het om my te inspireer om op jou tone te trap haha.

Stokperdjies... lief vir visvang, maar by die see.

Vir pret en om te ontspan... dit hang af waar ek is en of ek iemand in my lewe het haha. Ek werk soms lang ure, so gedurende die week is ek maar rustig... met 'n tradisionele Woensdag aand braaitjie. Naweke wissel van tyd saam met vriende spandeer, braai, rugby kyk, uiteet, roomys by die see tot by die huis bly as mens rustigheid soek. Oja... en dan skop my impulsiewe kant baie keer in en ek besluit om weg te breek vir 'n naweek sonder beplanning.

Uitkyk op die lewe... Ek voel almal is verantwoordelik vir hul eie geluk en moet eers geluk in hulself vind. Werk hard en neem trots in jou werk... dis al hoe 'n mens die vrugte pluk eendag... en op 'n ligter noot... kan bekostig om vakansies te hou.

Vader... dit voel asof ek gevra word om 'n boek te skryf haha.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van iemand wat spontaan is en lief is vir die lewe. Selfvertroue, selfrespek en selfstandigheid is vir my aantreklik... afhanklikheid veroorsaak soms probleme as iemand nie afhanklik wil wees nie.
'n Dame moet darem 'n sagte kant ook hÍ.
Mens moet gemaklik in mekaar se geselskap wees... en natuurlik gemaklike stiltes saam kan hÍ.
Ek soek 'n maatjie om die lewe saam met my te geniet.
Iemand wat my sal ondersteun, soos ek vir hulle.
Ons moet soortgelyke waardes deel... wat mens net met tyd kan leer van mekaar, maar wedersydse respek, eerlikheid, vertroue en lojaliteit moet deel daarvan wees.

Dit voel nou vir my asof ek te ernstig klink haha.

Wat Sy Vriende SÍ

Starbuck het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Jag; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters