ToypomToypom

Toypom

69 – Kempton Park (kemptonpark), Gauteng, Suid-Afrika

kom dans die toekoms in saam net my...asb ek soek na n volwasse man wat klaar gespeel het...verneuk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (kemptonpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Visse
Lengte:
147cm (4' 9.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 70
Sterreteken:
Kreef; Maagd; Skerpioen; Visse
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is jy skerp en oplettend ??? . Ek dink jy sal verstaan as ek jou meer vertel oor my. Ek soek na iemand wat my WIL ken... Ek kan dit nie vir jou beter se nie.....EEEk het Niks en net sewe skape wat eers agt was. Niks beeste maar darm twee bokke oor en ook niks varke meer nie. Net eeen seun en twee dogters, vier kleinkids en dan sewe honde. ... Ek hoop regtig jy verstaaaan my nou beter...Sal jy nog belanstel ? .. ek hoop so ! Ek is net ek...ek is opreg en eerlik...ek hou van diere buiten katte...is netjies...ek is hardwerkend en baie kunstig. Verder moet jy my maar leer ken en asb geen verneukers nie...as jy mooi groot is en ernstig oor n verhouding is, kan ons kyk of ons die pad saam jan loop. Eerlkheid en respek kos nie geld nie. Dus speeltyd is verby en ek soek n maat om op staat te kan maak en wat ek kan vertrou met my hele hart en siel. Al is jy 100 jaar oud en jy kan n hardwerkende vrou waardeer.....kan ons gesels. Hoop ek vind jou AL is my boerdery se HHoeveelheid min !

Haar Ideale Pasmaat

Wees nou op en wakker....ek hou van skerp wees...... dan kan ons verder gesels ! Moet altyd eerlik wees...wat ookal ! Gesond en nie Lui nie. Drankie met geleentheid en n sin vir humor sal nice wees. Agteraf konkel werk nog nooit vir my nie. Manne waar is jul fotos ? Ek kannie met die Skim gesels nie....ek wil ook sien met wie ek gesels asb. Jy kan my sien dan nie !!!!! Ek glo iewers is daar n perfekte deksel vir elke pot . Die pot het reeds n paar duike en soek rerig nie meer nie ! Kom ons wees paneelkloppers vir mekaar en maak al daai lelike duike weer heel !

Wat Haar Vriende SÍ

Toypom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gedigte skryf; Houtwerk; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties