Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wil net aanlyn gesels op die staduim , ek is getroud en kry geen ondersteuning en nodige liefde van my man nie, en wil net my hart uitpraat met iemand wat sal verstaan en luister!

Ek het al die stampe en stote van die lewe ervaar en dit het my n beter men's gemaak. Ek is n eerlike opregte en dinamiese vrou wat soveel Liefde het vir mense, ek het eers laat in my lewe besef wat is ware Liefde en gee so om vir my Mede mens, Ek weet daar is nog opregte mense in die wereld en ook baie kaans vatters, as jy een van die kaansvatters is Mot my asb nie Kontak nie.

Ons almal het n maat nodig in die lewe my lewe is nou so Bikie gekompliseerd my man se 20 jarige dogter regeer ons huwelik en sy lewe, ek word eenkant toe gestoot en my man se kind is alles in sy lewe sjoe dis baie erg vir my, ek het ook kinders en is baie lief vir hulle maar na GOD Kom jou man of vrou eerste en daar Mot n gesonde balaans wees tussen ouer en kinders, ek is baie eerlik op die blad en soek net geselskap ek is n vreemdeling in ons huis ek is baie lief vir God en gaan met al my probleme na die Here maar om te gesels hier is onregverdig teenoor my man ek besef dit maar wat hy en sy kind aan my doen is ook onregverdig teenoor ons huwelik wat ek gekoester het, eensaamheid is nie goed vir mense nie, die huwelik is om God se beeld te verteenwoordig en uit te straal asn ander mense maak alles sin.

As hier iemand is wat net wil gesels Kan jy my Kontak

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol sag geaart, netjies en sagte persoonlikheid wat weet hoe om n vrou met respek te behandel en nie net dink aan hulself nie

Wat Haar Vriende S

Netvriende_803 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Goud
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Programme:
Nuus; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Kunsflieks
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Skilder; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Kook:
Ek hou nogal van kook
Gebruik Dwelms:
Nooit
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Dietbeperkings :
Glutenvry