Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Probeer ophou; E-sigaretgebruiker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

"One day you'll find someone who shows you why it never worked out with someone else"

Ek is 'n rustige en sagte mens wat die goeie dinge in die lewe waardeer en net liefde, vreugde en vrede in my lewe wil h. Ek sou graag 'n lewensmaat en sielsgenoot wou ontmoet om my lewe mee te deel, iemand wat my hart veilig sal koester en beskerm.

Eerlikheid en vertroue is vir my baie belangrik in 'n verhouding, asook respek vir mekaar se gevoelens en wese. Ons moet mekaar emosioneel en geestelik ondersteun maar ook mekaar ruimte gun om ons eie dinge te kan doen. Ek wil partykeer tyd vir myself h en bietjie alleen wees. Al is dit ook net om 'n boek te lees, navorsing te doen of tyd aan my stokperdjies te bestee, of sommer lui wees voor die TV. Ek hou ook van my rustige, luilekker middagslapies oor naweke.

Ek is maar 'n Plain Jane, nie een vir fieterjasies nie. Ek dra die meeste van die tyd nie grimering of juwele nie. My hut in 'n woud in die berge is maar 'n lekker droom. Sal graag eendag 'n strandhuis wou h of iewers naby die see wou bly, iewers waar dit nie te warm word nie want ek is maar 'n wintermens en verkies die koue bo die somer se versengende en drukkende hitte.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek steeds na jou ... iewers gaan ons paaie kruis en dan sal ons albei weet dat ons mekaar gevind het!

My droomman is 'n sagte, liefdevolle, eerlike en plat op die aarde man wat opreg weet hoe kosbaar die liefde is en nooit daarmee of met my gevoelens sal mors nie. Iemand wat verby die uiterlike na my hart en siel kyk en lief word vir wat daarin is. Hy moet weet dat om te s 'ek is lief vir jou' nie net woorde is nie maar iets ongelooflik beteken wat binne in jou sielshart iets opbou en wat jou siel in stukke kan breek as dit met leuens gedoen word. Jy mag dit nooit vir iemand s as jy dit nie opreg bedoel nie.

My droomman is passievol en het 'n warm hart met gevoelens en is nie bang om sy emosies te wys nie. Hy moet daarvan hou om te cuddle, en so nou en dan sommer net laf wees en my laat lag. Iemand wat nie commitment issues het nie, aanbeweeg het met sy lewe en gereed is vir 'n ernstige langtermyn verhouding gebaseer op opregte liefde en respek vir mekaar.

Ek hou nie van mans wat luidrugtig, vol van hulself, bombasties en arrogant is nie. Ook nie van die wat vulgere grappe vertel en nie kan praat sonder om te vloek nie. Of mans wat chauvinisties is en my lewe probeer reel nie. So as jy een van daardies is, bly asseblief ver weg. My geliefde moet goeie en familievaste waardes h en nie heeltyd in kuierplekke wil uithang nie. Hy moet daarvan hou om meeste van die tyd rustig by die huis te wees, maar darem so nou en dan bietjie iewers heen te gaan ook en iets anders te doen - paintball speel, perdry, kamp, naweek weg na 'n lodge in die bosveld, vakansie by die see, en so af en toe 'n fancy restaurant of teater of sommer net 'n gewone fliek.

Wat Haar Vriende S

LiveLoveSparkle het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig; Wild; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Latyns; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Krygskunde; Liggaamsbou; Perdry; Skermkuns; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Veldhokkie; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Dut
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol