SielAlleen24SielAlleen24

SielAlleen24

24 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Kom ons gaan pan toe dan vang ons a vissie, en dalk eet ek jou vissie....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Gemeng
Huistaal:
Hindi
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Islamities
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Groot; Gestremd; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Swaar; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker; Swaar drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is die tiepe ou wat mense se dag beter maak. My glimlag sit sprankel en lig in die vertrek. Letterlik. Hulle het dit al probeer gebruik as alternatiewe energie bronne. Ek is 'n BRONY (Male My Little Pony Fan).

Dis moeilik om 'n enkel ouer te wees, of so hoor ek, ek het nie kinders nie. Ek is bietjie rebels, soos partykeer waai ek 'n sokkerspan se vlag by die rugby games.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na my droomvrou. Ek is nie mal oor die tingeringe vroukies nie. Moet nie maar wees nie. As 'n R5 nie van jou bobeen af kan hop nie kort jy vleis sussa. Opsoek na 'n vrou wat luister as ek praat, en nie sal terugpraat as ek 'n harde dag gehad nie.

Ek hou van die reuk van grondboontjiebotter en diesel, so 'n vrou wat hou van kar werk sal my nie afsit nie. My droomvrou moet saam ons manne kan hang en 'n bier kap maar nog "classy" lyk as ons uitgaan.

My perfekte dame moet na my Tamagotchi kyk wanneer ek slaap of saam my vriende aanlyne speletjies speel.

Wat Sy Vriende S

SielAlleen24 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Geskeer
Gestremdhede:
Ek het 'n geestestoestand
Liggaamskuns:
Gaatjies op ander plekke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Kinderagtig
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die geslagsorgane
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Intelligent; Laf; Pessimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitspattig; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Sensualiteit
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Volwasse
Belangstellings:
Rekenaar- en televisiespeletjies; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Sjinees; Soesji; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 7 dae per week uit
Dietbeperkings :
Laktose-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Buite beheer
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien verskeie mense
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Tent in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters