HartbeespoortHartbeespoort

Hartbeespoort

57 – Pretoria (Hartbeespoort), Gauteng, Suid-Afrika

GRYP DIE DAG "Don't waste your time looking back, you are not going that way..."

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Hartbeespoort), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n positiewe uitkyk in alles wat ek doen en die lewe, n sin vir humor en kan lekker saam jou lag.
Ek is gemaklike wat onafhanklik funksioneer. Hou van dinge doen hetsy dit beplan of "spur of the moment" is. Ek sit alles in 'n verhouding en sal graag nuwe dinge en plekke met die spesiale vrou in my lewe wil verken en mooi onthou oomblikke ervaar.
Ek is n positiewe en optimistiese mens met goeie waardes en beginsels. Ek is eerlik en opreg van hart. Hou van lag en goeie geselskap. Hanteer my soos jy graag hanteer wil word en ons sal Ů lang pad stap. Geniet die natuur en wildtuin. Hou ook van die see. Dis die eenvoudige dinge in die lewe wat ek waardeer.

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet n positiewe persoon wees, kan lag en kans sien vir enige uitdaging. Kan jy ook soms impulsief wees?

Ek is op soek na iemand wat reeds die lewe geniet. Iemand met 'n sagte persoonlikheid en waardering vir die klein dinge in die lewe het. Ek hou van respek, vertroue, eerlikheid en sponaiiteit. Iemand wat saam kan lag, n goeie sin vir humor. Ek hou van n vrou met lewensvreugde wat die mooi in die lewe raaksien en geniet. Wil n maat ontmoet wat nog lus voel om elke dag voluit te lewe
Teen die tyd dra ons almal bagasie maar verkieslik het jy net een klein tas .
n Sin vir humor en so tikkie stout is n goeie kombinasie

Don't waste your time looking back, you are not going that way...

Wat Sy Vriende SÍ

Hartbeespoort het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Rekenaarprogrammering
Sport:
Atletiek; Rugby; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol