SoeknaIetsSoeknaIets

SoeknaIets

41 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Goeie gesels vir enige geleentheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, liefdevol en moeilik maar opwindend. Ek is 'n goeie vriend en opreg. Haat dit om mense seer te maak. Doen aan ander wat ek graag aan myself gedoen wil he. Ek is maklik aanpasbaar in enige situasie en met die klippe wat ek al gekou het, glo ek, ek kan dinge hanteer in die lewe. Ek haat leuns. Ek wil gewaardeer word as mens en sal nooit weer iemand se vloerlap wees nie. My vriende geniet my geselsskap en kuiers. Ek hou nie van jaloesie nie want as ek joune is, is ek joune maak nie saak waar jy werk in die wereld nie. Ek hou van my spasie en ek hou daarvan om iemand te mis, so ek gee nie om as jy weg werk nie, solank jy net terugkom. Ek hou ook nie van gesuipde mans nie. Ek wil graag rond toer en die natuur sien, asook werk. Ek sal nie my werk los om 'n huisvrou te wees nie, nie my aard nie en raak vinnig verveeld. In my oe as 'n vrou by die huis sit dan dink sy nonsens uit en dit begin net moeilikheid. Ek soek spasie en ek soek aandag. Ek wil ook darem hoor dat ek spesiaal is. Ek kan partykeer sarkasties wees maar in 'n grapperige manier en ek hou van inteligensie, vertel my iets wat ek nie weet nie en ek hang aan jou lippe. Ek haat mense wat skinder en dit is een van die redes omdat ek nie regtig vriendinne het nie, ek het 2 of 3 vriendinne en verder net vriende. Ek is al lank 'n kluisenaar omdat ek seer gekry het en wil graag weer my voelers uitsteek om te sien of daar nog lewe is en goeie mense is. GEEN SEKS TEKS NIE ASB

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n eerlike man met wie ek kan vriende wees en wie my man kan wees. Ek vertrou jou maklik maar moenie daai vertroue breek nie dan is jy uit, geen tweede kans nie. Moet 'n sterk persoonlikheid he, wel sterker as myne. Moet ook na my luister want ek praat ook sin en ons moet saam besluite kan neem. Ek kan nie se ek is 'n buite mens nie want niemand het my regtig ooit buite toe gevat nie, so ek het nog nie regtig die wereld gesien nie. So enige persoon welkom wat my dinge kan leer wat ek nog nie gesien het nie. Hou my betrokke by jou dinge wat ons dinge kan wees, want my 6de sintuig is nogal sterk

Wat Haar Vriende S

SoeknaIets het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters