Soekliefde33

34 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek n ware man....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

As jy hier lees het jy dalk ietsie gesien wat jou laat wonder het....

Ek is maar 'n normale girl van die Vrystaat... met minimum nonsens, ja ek het baie seer gekry in die lewe en daarom loop ek al baie lank 'n enkel pad, maar die tyd het gekom om weer 'n man in my lewe te kry.

Ek is betroubare, liefdevol, eerlik (soms te eerlik), ek respekteer almal om my, loop altyd die ekstra tree vir ander mense, maar ja, elkeen van ons het ons draadwerk, so leer ken my.

As jy my hart wen, belowe ek jou sal jy nooit ooit hoef te wonder waar le my proditeit nie.... want saam is mens net 'n beter span.

MAAR ASSEBLIEF

Moenie spieeltjies speel nie, dink ons almal soek tog dieselfde...
'n Pasmaat...!!

Kom ons hanteer mekaar se gevoelens met respek.

Haar Ideale Pasmaat

Net n man wat weet wat hy soek... Ek gaan jou nie probeer verander nie, ons pas of ons pas nie....
Ek lees so baie hier wat almal se ideale pasmaat is... Ek glo nie daaraan nie, ek dink ons lewe verby mekaar omrede ons almal loop met n lys van moets en moenies... Dalk het ek self al my pas maat gemis omrede ek n lys gehad het.
So wees jouself en eerlik en opreg dan kan daar geen misverstande wees nie...

Wat Haar Vriende S

Soekliefde33 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Breiwerk; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie