Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 30 Januarie 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie meer aktief, as my jare, werk nog voltyds by 'n prokureursfirma is 'n deeltydse skilder wat al verskeie uirstallings gehad het. Ek beskik oor 'n goeie humorsin, aktiewe stapper, mal oor die natuur, "een-man" persoon, geen leuens of "gee voor wat jy nie is nie" persoon. Ek is beginselvas en hou van al die mooi dinge in die lewe. Ek is nie buierig nie en hou nie enige griewe nie. Ek hou daarvan om die persoon in my lewe te bederf.en om bederf te word. Ek hou ook van my alleen-tyd en sal dit ook vir jou gun. Ek wil nie jou geld h nie net jou vriendskap.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na 'n eerlike, beginselvaste, aktiewe persoon wat saam met my kan lag en die lewe geniet, maar ook 'n diep gesprek kan voer. Wat selfrespek het en ook respek vir ander. I am a Christian and God is the Saviour of my life.Treat me like a lady and I will treat you with digniry and respect.

Wat Haar Vriende S

Zettie70 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Breiwerk; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Ander
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Amper