Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Tans

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek beskou myself as n intelligente persoon met n goeie sin vir humor wat maklik met mense oor die weg kom. Ek is eerlik, opreg, betroubaar en lojaal teenoor my maat. Wedersydse respek en vertroue is vir my baie belangrik. Hou van die buitelewe, natuur, kampeer en stap en spandeer graag tyd saam met familie en vriende.

Is baie liefdevol en nie skaam om liefde te wys nie. Is baie lief vir kinders. Hou daarvan om my maat te bederf. Glo nog aan waardes in die lewe. Is n plat op die aarde mens. Het soveel liefde om te gee vir die regte persoon. Ek is n omgee mens. Hou nie van konflik nie. Ek "haat" (dalk n sterk woord) oneerlikheid en mense wat kanse vat. Is baie lief vir my Skepper.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet n opregte, eerlike, liefdevolle en warm persoon wees. Iemand wat graag liefde ontvang en ook kan terug gee. Hy moet netjies en gemaklik wees met homself. Sin vir humor he. Moet nog die klein dingetjies in die lewe kan waardeer. Die lewe is n groot avontuur en saam kan ons dit ontdek en geniet. Belangrik - Hy moet lief wees vir sy Skepper

Wat Haar Vriende SÍ

sunshine_145 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Stap; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Redelik
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde