Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (gordons baai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regte
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede; Blouberg; Helderberg; Langebaan; Saldanha; St Helenabaai; Franschhoek; Paarl; Stellenbosch; Wellington; Caledon; Grabouw; Hermanus; Kleinmond; Moorreesburg; Ceres; Clanwilliam; Mosselbaai; Plettenbergbaai; Sedgefield (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Visse
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is vriendelik, lojaal, behulpsaam, opreg, openlik en baie eerlik
ek hou van natuur, stap, musiek
hou nie van leuens, lewer en cheaters nie
stokperdjies - bak, lees, musiek luister en stap
om te ontspan gaan stap ek langs die see of neem fotos
uitkyk op die lewe is om altyd positief te bly al is dit hoe moeilik, wees dankbaar vir alles wat jy het en probeer om 'n inspirasie te wees vir ander.

Haar Ideale Pasmaat

ideale pasmaat/vriend moet hou van die natuur, hy moet ambisie hÍ om beter te wees as wat hy is, hy moet lojaal, vriendelik en aantreklik wees,
kommunikasie, passie, liefde, geluk en geloof
will alles deel
leuens, verneukery, haatspraak

Wat Haar Vriende SÍ

viola het gesÍ...

Waarom behoort mense vir Zelna te leer ken? Want sy is n wonderlike voel goed mens, sy laat mens lag en spesiaal voel. Zelna is a lekker gesels mens wat jy kan vertrou met jou diepste geheime, sy luister graag as mens n oor nodig het en het bree skouers en baie tissues as mens wil huil. Sy het n baie goeie hart wat almal wil help en sy is besonders besorgd oor haar medemens en veral familie. Zelna het baie geduld en is altyd vriendelik, eerlik en openlik met die mense wat sy tee kom. Sy is n baie positiewe mense wat nie hou van kans vatters nie.
Wat maak haar so spesiaal? Haar persoonlikheid en die mens wie sy is, soos genoem bo.
Wat prikkel haar? Sy is lief vir die buitelewe, dans, lekker lag en gesels.
Enige snaakse oomblikke om te deel? Vra haar oor ons mexican aand in brackenfell!

george & marilize het gesÍ...

Zelna is n baie goeie vriendin kuier lekker saam is n sport vir alles en natuurlik maak sy heerlike kos en bak allerande lekker koekies en groot koeke in die kombuis is sy bobaas met alerande lekkernye . ek setl voor die man wat haar as vriendin of verhouding het het n persoon waar op hy kan vertrou, staat maak en kan koester. Zelna smag na iemand wat vir haar lief kan wees en haar as vrou kan respekteur en nie van haar n slaafin wil maak nie,maar vir haar kan lief wees, en glo vir my as JY wat daar buite is die vrou se hart kan verower het jy daai skat gevind waar na jy gesoek het.
EK GAAN NIE VIR JUL VERTEL WATSE SPESIAL MENS SY IS NIE LEER HAAR KEN DAN SAL JY UIT VIND!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het 'n geestestoestand
Haarstyl:
Kort; Wild
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kookkuns; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Stap; Swem
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Tent in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde