ConfidanteBestepal09ConfidanteBestepal09

ConfidanteBestepal09

48 – Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika

Nederig, goedhartig, lojaal

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 01 Junie 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Pools; Sweeds
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Skryf aan my dan kyk ons. Was al op hierdie site, is nou regtig nie lus on the verduidelik hoe pragtig, slim, ambisieus en hoe awesome mens ek is...want ek is! Lol. Eerlik nou, ek het so bietjie trauma, verliese en hartseer verwerk al ek glo dit het net van my n sterker mens gemaak. Ek hou van reis en nuwe plekke te verken. Is net nie n tent mens. Ek lees baie, speur verhale, politiek, ware lewens verhale ens. Ek versamel graag mooi klippe en kristalle.

Haar Ideale Pasmaat

Ekt tot die besef gekom mens het maar n kameraad, beste pal, en maat nodig. Sal help as daar gesamentlike belangstellings en sieninge is. Goedhartig, nederig, mensliewend. Behandel my soos n koningin. Moet gou kan agter kom wat ek van nou en wat nie. Hou van verassings en bedagsaamheid

Wat Haar Vriende S

ConfidanteBestepal09 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra kontaklense
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Houtwerk; Inkopies; Lees; Meditering; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Liggaamsbou; Roei; Stap; Staptogte; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Aftreeplanne:
In 'n Las Vegas rykmanshotelkamer
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters