Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 01 September 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Vegetaries
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vriendelik en innemend, maar nie 'n sosialisserder nie. Mal oor die natuur in enige vorm. Haat oneerlikheid al maak die waarheid seer , en mense wat op andere trap om hul eie selfsugtige oogmerke te gebruik. Aardse besittings is nie rykdom nie, Hou baie van visvang en stap. Mal oor tuinmaak en om saam met my paar vriende te kuier. En natuurlik mal oor kook en nuwe resepte te probeer.

Sy Ideale Pasmaat

Mooi, aantreklik en wat haarself oppas. Nie geld of besittings najaag nie en ook nie dink dat jy meerwaardig bo andere is nie. Sy moet naastenby dieselfde belangstellings as ek he.

Wat Sy Vriende SÍ

Toffie20 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Buite beheer; Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Dans; Motorsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties