netvriende222

64 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Tydelik nie beskikbaar

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 64
Sterreteken:
Bul; Leeu; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het hierdie deel verander om bietjie meer spesifiek te wees want ek stel nie belang in iemand wat nie vertrouenswaardig is nie. Ek is eerlik en opreg en baie lojaal. Ek hou van bak en brou in die kombuis en hou daarvan om vir iemand anders goed te wees. Ek is n baie reguit mens. Ek hou nie van grys areas nie. Ek is ietwat van n perfeksionis en higiene en netheid is baie belangrik.

Ek is 'n maklike mens om mee oor die weg te kom. My motto in die lewe is leef en laat leef. Ek bemoei my nie met ander mense se sake nie. Andersins hou ek daarvan om uit te eet, koffie gaan drink. So nou en dan gaan fliek. Ek hou ook baie van dans maar het dit baie lank laas gedoen.
Ek wil graag eers vriende wees om jou te leer ken.

Haar Ideale Pasmaat

Die belangrikste vir my is integriteit. As jy dit nie het nie, is jy nie die een vir my nie. Ek se altyd as iets nie reg klink nie, dan is dit nie waar nie. My ideale pasmaat moet opreg en eerlik wees en omgee vir sy medemens. Hy moet ook mooi na homself kyk. As jy 'n rokjagter is, hou verby. Ek hou daarvan om te bederf maar ek wil ook bederf word. Ek is 'n gee-mens, nie 'n ontvang-mens nie. Lag doen baie vir die gees en laat mens gelukkig voel so ek hou van lag. Ek sal eers bietjie wil chat voor ons mekaar ontmoet, koffie drink ens. om mekaar te leer ken. Ons sal gou uitvind of ons van mekaar hou of nie.

Wat Haar Vriende SÍ

netvriende222 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; R&B / Soul; Reggae
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Motorsport; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters