Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 30 Augustus 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Bruin
Huistaal:
Ander
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Franschhoek (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wil he hulle moet my leer ken want ek wil ook gelukkig wees en my life te he verewig

Haar Ideale Pasmaat

eerlikheid, betroubaarheid.my spoil en treat mt respek .hy kan drink sleg spesiaal geleenthede en munie n koorsteen wees ni

Wat Haar Vriende SÍ

PATRICIA het gesÍ...

Karen is 'n enkelouer wat haar kinders met baie dissipline en respek vir ander grootmaak. Sy is 'n persoon wat graag met ander deel, wanneer sy bak, wanneer sy haar middagete inpak werk toe en wanneer sy vir haar middagete koop. Sy is 'n goed versorgde vrou en is baie liefdevol. Sy is baie verdraagsaam en luister graag. Sy versorg haar moeder met deernis en liefde. Karen het nodig om iemand in haar lewe te hÍ wat haar sal liefhÍ en sal waardeer en haar sal help met haar kinders en haar mammie. Iemand wat 'n pad saam met haar sal stap en haar sal versorg met deernis en liefde wat sy gee en benodig. Sy is 'n dame wat nie bang is om haar geloof uit te leef nie en sy weet wat reg en verkeerd is. Karen is spesiaal.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns
Sport:
Aërobiese oefeninge; Basketbal; Bofbal; Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Skaak; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Vlugbal
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
DieŽtbeperkings :
Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde