Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vol humor, geniet die lewe met al sy uitdagings. Geniet die buite lewe en sport. Speel graag golf en kyk die ander maar op die kassie....Geniet elke sekond saam my kinders.
Dit is die kort en die lank...nie vol issues / draadwerk nie en wil net saam iemand die lewe geniet. Kuier graag tussen vriende, mal oor dans en soms n lekker fliek.

Sy Ideale Pasmaat

Geniet net die lewe, nie vol issues nie. Buite lewe mens, klein dingetjies geniet van die lewe en vol humor wees.
Ek soek iemand wat dinge saam my kan doen

Wat Sy Vriende SÍ

Melissa het gesÍ...

Die volgende eienskappe sal gevind word by Riaan;
Eerlikheid is die beste beleid om 'n vriendskap aan die gang te hou, Riaan is 'n reguit mens, hy neem tog 'n persoon se gevoelins in ag, hy is 'n goeie luisteraar & defnitief betroubaar en opreg en het 'n goeie hart. Wanneer hy omgee oor iemand sal hy alles in sy vermoe doen om die persoon te ondersteun in goeie en slegte situasies, dit is altyd lekker om in sy geselskap te wees, komunikeer goed en is vol humor.Riaan is 'n uitstekende pa, hy dra sy kinders op sy hande. Riaan het ambisie hy weet wat hy wil he in die lewe, hy is vol pret en talente, hy toon respek en het goeie maniere. Hy maak lekker kos en bederf 'n mens.Riaan is vol verassings hy help en ondersteun graag, was lekker om parkrun saam hom te doen.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Misdaad
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Kookkuns; Musiek Maak
Sport:
Gholf; Rugby; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde