Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits; Engels; Italiaans; Spaans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Positiewe, giving, loving and caring ....
Baie lewenslus en leef die lewe voluit!
Totaal toegewyd oor alles wat ek aanpak, insluitende my maat (partner), kids, familie, vriende en my werk. (Ek spandeer baie tyd aan my werk en reis redelik gereeld uitstedig.)
Gebalanseerd met 'n goed ontwikkelde EQ.
Easy-tempered en level headed.
Mal oor lag en die ligte kant van dinge sien. Glo daarin dat 'n mens nie die lewe te ernstig moet opneem nie.
Mal oor die natuur en reis. Wil nog die wreld plat reis!

Sy Ideale Pasmaat

Lief vir haarself - gemaklik in haar eie vel;
Positief en optimisties
Lewenslustig - lief vir die lewe
Moet baie liefde kan gee.
Nie selfgesentreerd.
Vergewingsgesind.
Great sin vir humor
Intelligent
Energiek
Ambisieus
Netjies en goed versorg
Stylvol maar gemaklik

Wat Sy Vriende S

ESFJ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig