Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 30 Augustus 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Stil hardwerkende jongman wat aanlyn games speel om eensame ure te vul. Ek is nie altyd maklik nie en is van natuur haastig . Lief vir diere en die natuur en braai. Ek het 2 honde, 'n kat en 'n spinnekop as troeteldiere. Kosmaak is nie my sterk punt maar ek oorleef. Ek is lief vir tuinmaak My werksure lank en aftye is ook beperk. My ouers en godsdiens is belangrik. Ek is nie vreeslik lief vir uitgaan nie en kyk nie regtig televisie. Ek verkies my huis bo rondrits. Ek is nou amper 3 en 'n half jaar in die Bosveld en kom oorspronklik van 'n klein dorpie in die wes kaap

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n warm stil persoonlikheid he en hoef glad nie 'n mode bewustepoppie te wees nie. Maar sy moet haarself ook nie afskeep nie. Haar geloof en familie moet ook vir haar belangrik wees. Sy moet ten volle kan aanpas op 'n plaas en nie heeldag op die dorp wil wees nie behalwe as sy 'n werk het. Of anders kan sy haar eie in komste genereer. Sy moet bereid wees om met tye alleen te wees as ek iewers op plaas besig is. My werksure is nie maklik nie. Haar self kan vermaak. Lief wees vir kosmaak en tuinmaak. Indien sy stadig is en nevermind sal die verhouding nie werk

Wat Sy Vriende S

Bosveldboer158jlo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Belangstellings:
Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Ander
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde