Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 29 Augustus 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Het al hierdeur gegaan en het nogsteeds nie my lewensmaat ontmoet.. Net kansvatters van formaat. Mnr, is jy dalk die regte een? nie meer tyd vir die speletjies van jong rammejies wat iets wil bewys... maar 'n ernstige man waarop ek kan trots wees en voel en hy op my. Verag opportunistiese, verwaande en selfgesentreerde mans. Ek hou daarvan om my opregte lewensmaat op die hande te dra en hom deur alles by te staan en hy vir my. Voorwaardelike vertroue en respek. Geen los geleetheid hier. Het niks om weg te steek so verwag dieselfde. Om mekaar die nodige spasie te gee om onsself uit te leef maar tog daar te wees vir mekaar in die opregte ware sin van die woord is vir my uiters belangrik. Geen kansvatters of uitlanders sal geduld word. Het genoeg van hulle beleef. As jy dink jy staan 'n kans en voel dieselfde... kontak my gerus.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n romantiese, realistiese gefokusde opregte man wees, wat homself ken en sy dame en homself respekteer en met liefde hanteer. Hy moet 'n liefde vir die natuur en mense he. As hy kinders het moet hy hulle hul foute laat maak maar nie wil oppiep maar te alle tye lief wees vir hulle. Hy moet 'n natuurlike en oorspronklike denker weer met baie eie inisiatief en selfvertroue. Leef nie jou lewe ten koste van 'n ander!!!

Wat Haar Vriende SÍ

Hidaar1965 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Wild; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Onafhanklik; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Jag; Kampering; Motorsport; Polo; Roei; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Swem; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Laktose-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde