Roetenajouhart_920

41 – Potchefstroom (Fochville), Noord-Wes, Suid-Afrika

As jy van ''n Duisend drome' hou van Nianell & Romanz sal jy weet hoe klop my hart.... say no more!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Fochville), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hi daar...
Ek is 'n oulike, ordentlike boeremeisie met 'n hart van goud.. wat maar weer probeer! Wil ni kwaai klink..maar wil ni jou of my tyd en data mors ni.. As jy weet watter tipe vrou jy soek..sal sy reageer!
Al het ek nie 'baie' ervaring nie is daar 'n gesegde wat sÍ ('n mens is nooit te oud om te leer nie) ",)

Respek,vertroue,eerlikheid en aanvaarding is sleutelwoorde en baie belangrik in 'n verhouding!
Plus kommunikasie en konneksie: Dis die verskil tussen alles of niks.. 'n Goeie verstandhouding sal dinge net van die begin af makliker maak!

Vir 'n begin is ek goed opgevoed..met goeie waardes en maniere.. het nog heelwat mooi ideale en drome wat ek saam met 'n man wil deel- wat my sal ondersteun,respekteer en daar sal wees in goeie en slegte tye..ongeag dinge wat krap,want dan praat mens dit mos uit en soek saam na oplossings..Ek glo dis wat ware liefde behels en mekaar sal leerken en maats te wees in die 1ste plek.

Wel, ek hou van mooi musiek, dans,die see,diere,natuur,uitstappies,lekker kos,om te lag en te laat lag... en ook van kinders ja!al het ek nie self..was op 'n tyd 'n Kleuterskool juffrou en Au-pair in Nederland..net so terloops..",)
Ag en als wat oulik is en wat sommige mense as vanselfsprekend vat. Is ook nog 'old-school'en romanties ",)

My geloof is vir my belangrik! En bevrydend om te weet daar's Een wat my koester, vergewe het en hoop gee vir elke dag.. en daarom wil ek ook nog mense met hierdie waarheid bereik en mee deel.Die tyd raak min..

Dis inderdaad die kleiner en besonderse dinge in die lewe wat die lewe die moeite werd maak.. wanneer jy saam iemand op die strand kan stap.. die oomblik saam beleef..besef die hier en nou is al wat jul het.. die toekoms is niemand gewaarborg,maar met positiwiteit en hoop kan kan elke droom 'n ideaal word met 'n visie vir die beste ooit!
Dankie dat jy my briefie gelees het.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is sjarmant..met 'n vonkel in sy oŽ.. en n warmte in sy stem . Nie te geheimsinnig en bereid om met my te praat as sy konfedant en vriendin.

Hy weet hoe om 'n vrou te behandel.. kan haar spesiaal laat voel en laat lag. Hy is positief,leef gesond,ken seerkry en sluit my nie uit sy wÍreld as ek hom op 'n dag dalk moegmaak en 'pla' nie of bloot iets doen wat hom afsit..want dan praat hy met my daaroor en is verdraagsaam om te weet niemand is perfek nie..hy ook nie!

Maar net 'n man wat sy hart kan ontbloot,sodat ek weet van sy drome en ideale,sy vrese en vreugdes en dat hy dit met my alleen wil deel.Soos dit in 'n gesonde verhouding hoort.Nie net in die fisieke kant belangstel..kans gee dat ons mekaar verstaan,kan leer ken. Goeie insig het en na my siening ook luister; 'n saak het twee kante! 'Wil 'caress' en koestering ervaar,sodat ek straal van liefde en geluk..hom ook gelukkig maak.

'n Doodgewone..man wat nie net wil ontvang,maar ook kan gee! ..sal besef dat selfsug vernietigend is. Ek weet mens kry ni altyd wat jy van droom en die 'ridder' idee het ek dalk ontgroei..daarom dan net n omgee mens en saam my wil oud word..'n Man wat my behoeftes verstaan- rondom my hart en passie in wat ek doen.En bloot daar sal wees wanneer ek hom so nodig het.
O ja en goeie mond higiŽne is 'n bonus!

Hardwerkend,netjies,gelowig,liefdevol, goed gemanierd,standvastig, en net hom self..sonder om simpel te voel oor wat ook al..ons is albei net mens en verlang na iemand... waar daar rus en vrede is..

Geniet jou lewe en onthou ons is maar almal in mekaar se lewens vir 'n rede..
En moenie dat afstand jou pla nie..tyd is geduldig..maar onthou ek gaan ook nie te lank op hierdie stasie sit nie! Ek wil ASB.. nie weer seerkry nie! Dankie dat jy verstaan..
Mag die Lewegewer dit so beskik dat ons mekaar sal vind.. ni vals hoop gee of kry nie en dat ons in ons hart sal weet.. nou het ek waarlik opregte liefde gevind!

Groetnis... ",)

Wat Haar Vriende SÍ

Roetenajouhart_920 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing
Sport:
Dans; Fietsry; Perdry; Stap; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde