Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 22 Augustus 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 52
Sterreteken:
Bul; Leeu
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Uniek, ernstig, interessant, tog speels en hou van lag. Baie lag! Goeie rooiwyn help soms daarmee. Opreg. Praat reguit. Eerlik. Vat pakslae eerder as lieg. Verantwoordelik. Goeie kop op my lyf. Verstaan mense en menswees. Empatiek. Hou nie van aangeplakte Tupperware mense nie. Daarvan het ek genoeg in my kombuiskaste. Die lewe is kort. Elke dag tel en elke interaksie tel. Fokus om mense beter agter te laat as wat ek hulle gekry het.

Sy Ideale Pasmaat

Kwaliteite? Iemand wat gemaklik is met haarself. Sy moet mooi voel en haar spasie kan "own". Verhouding maak werk? Sapiosexual. Hou van 'n slim vroue wat vir haarself kan dink en my perspektief kan gee. Niks kan 'n man maak soos 'n oopkop vrou wat wyd kan dink nie. Bietjie feisty maar ek dra die broek met verantwoordelikheid and not because I said so. . . Aktiwiteite?
Solank dit saam is maak dit nie regtig saak nie. Ek duik en skydive nie. In elkgeval nie buite my erf nie. Ry wel motorfiets. Veral Parys toe. Sorry die een langs die Vaalrivier. Verhouding vernietig? As jou man jou kom haal en jy my vertel het jy is nie getroud nie. Dan word ek jou man se beste buddy.

Wat Sy Vriende SÍ

Laggeslag het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk
Sport:
Fietsry; Gholf; Kampering; Motorsport; Skietsport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters