Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Dinsdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Grahamstad, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sal altyd eers n plan probeer maak voor ek in sak en as gaan sit en probeer na ons land en omstandighede kyk deur n positiewe lig, al is dit nie altyd maklik nie Ek is 'n lojale vriendin wat daarvan hou om iets spesiaals vir mense te doen. Eks nie te vrot in die kombuis nie en kan n tuin darem aan die gang hou en my kar se band omruil. Ek haat n gym, maar is mal daaroor om buite te wees - met my hond te gaan stap of n ent fiets te ry. Ek is nie n gesondheidsvraat nie, maar probeer gesonder eet en aan die gang bly. Studente frustreer my soms baie - maar ek leer ook van hulle! Ek is gelukkig en probeer dinge geniet en waardeer en is die Here dankbaar vir als in my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat lus is om saam fiets te ry - langs my, agterop my fiets of selfs te help stoot - maar saam! Iemand wat kan lag vir homself en die lewe probeer beter maak, eerder as om oor als te kla en te moan. Iemand wat die natuur kan waardeer, maar dit ook oppas en geniet wat hulle doen, of ten minste probeer te geniet. Iemand wat sal aanbied om my band te vervang of gloeilamp om te ruil, al kan ek dit self doen en belangstel in wat ek doen, al is dit super vervelig. En natuurlik met die familie oor die weg kom...! Dus ook n glasie wyn of lekker kos kan waardeer. Eerlik is in wat hy se en doen. en dan natuurlik van my hou soos ek is, al sal mens altyd probeer om beter te wees.

Wat Haar Vriende S

vuurvlam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Boeke:
Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Vol(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Lang hare; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig