Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Randburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n bubble vol liefde!!! Ek is verseker die irriterendse meisie wanneer dit by aandag kom! Ek love cuddles!!!! Ek bakly vir dit waarvoor ek lief is. Ek is 'n familie mens en 'n diere liefhebber. Ek verkies dit om eerder naweke saam met my geliefdes te spandeer in plaas daarvan om uit te gaan en te kuier. My ideale "date" is 'n movie night by die huis. Kan soms 'n bietjie "crazy" wees...En ek is heeltemal uniek! ;)

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van BAIE LIEFDE... so iemand wat nie skaam is om hulle meisie met liefde te versmoor nie. Moet hou van Cuddles ( NIE onderhandelbaar) :D Iemand wat hulle verhoudings ernstig vat en wat opsoek is na hulle sielsmaatjie een wat weet hoe om sy "girl" reg te behandel en ek praat nie van om vir haar alles te koop wat haar hart begeer nie ;)

Wat Haar Vriende SÍ

Pikkewyn1994 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Kampering; Motorsport; Stap; Stoei
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Lang hare; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Solderwoonstel in die stad
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Optimisties; Opgewonde