Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Julie 2017

Verander: 31 Julie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
19 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n sosiale persoon, maar hou ook daarvan hou om tyd by die huis te spandeer.

Ek heg waarde aan my geloof, Afrikaner-kultuur en geskiedenis asook. Ek stel belang in geskiedenis, politiek en ander vervelige dinge.

Is ook 'n sportiewe persoon wat hou van gholf- en krieket speel.
Oefen ook gereeld en probeer myself in 'n goeie toestand hou. Kyk ook graag Rugby, Boks, Tennis en geniet die sosiale atmosfeer wat daarmee saamgaan.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet waarde heg aan haar geloof asook kultuur. Sportiewe persoon wat hou van sosialiseer, maar ook weet wanneer om rustig te wees. Sy moet 'n grap kan vat want ek maak baie grappe.

Moet 'n maklike mens wees om oor die weg te kom. Ek hou nie van kwaadstokers en drama in my lewe nie, NB!

Sy moet ook verantwoordelik en onafhanklik wees.

Wat Sy Vriende SÍ

Bloedhond het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Boks; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Krieket; Motorsport; Rugby; Tafeltennis; Veerpyltjies
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig