Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Bul
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Bul
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou daarvan om saam friende of familie te kyer, ek hou van die byte plaas lewe om net op n plaas te gaan loop en vir perde te kyk of om self net te gaan ry om my kop skoon te kry. Ek hou van diere. Op naweke hou ek daarvan om net laat te slaap of om die hele naweek net voor die tv te le en movies kyk of sepies. Ek hou ook van so nu en dan om ps3 te speel maar deesdae kom ek oki meer daar by yt nie. Hehehe.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal iemand wees wat geld hul nie pla nie. N byte mens maar ook iemand wat daarvan hou om net voor die tv te le movies kyk of self net lekker te gesels. N plaas/stad vrouQ wat hou van diere, perd ry of nie. Iemand met wie ek my dag kan deel, verkieslik kinders soek. Iemand Wat my yt my comfort zone kan yt haal. Iemand Wat hou om te gaan kamp of n dag by die dam deer te bring en in die dam swem. So iets lol.

Wat Sy Vriende SÍ

PieterQ141 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Basketbal; Boogskiet; Krieket; Perdry; Polo; Rugby; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Langhare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Redelik