OnsosiaalOnsosiaal

Onsosiaal

48 – Port Elizabeth (Rowallan Park), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na `n dame om lief te hÍ - en te bederf. Om myne te wees...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Rowallan Park), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth Gebied (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
AsiŽr; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties; AteÔsme; Buddis / TaoÔsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Het nie hoŽrskool voltooi nie; HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

ek is `n liefdevolle kluisenaar
wat `n diep-siel dame sal waardeer
wat kan kommunikeer
sonder dat woorde altyd nodig is

my kinders is al groot
en ek is oneindig lief vir hulle
my seun is `n onderwyser
en my dogter op universiteit
ek bly alleen in my woonstel

en is eensaam

rustigheid is my wagwoord
as jy oordrewe sosiaal is
is ek nie vir jou

ek is `n huishen
wat hou van kosmaak
en skoonmaak
is ongelukkig nie `n handy-man

veel eerder `n dromer
wat `n lui-lekker lewe geniet
en `n unieke sin vir humor het

ek is nie `n Christen nie
maar het baie meer liefde binne my
as die meeste mense daarbuite
het egter die grootste respek
vir enige mens wat sy geloof opreg uitleef

as jy `n adrenalien-junkie is
gaan ek jou verveel

is mal oor inkopies doen
langs die see te gaan stap
en kussing-gevegte op my bed

kerslig en sagte musiek
doen dit vir my

sal jou ruggie krap
jou voetjies masseer
en vir jou badwater in tap

ek is `n cuddle-beertjie
wat jou sal bederf
met hope liefde en omgee

ek is dalk nie die mooiste blommetjie
in die blompot nie
maar my ouma het altyd gesÍ
ek was `n pragtige baba

lol

sterkte
vir elkeen wat hier gelees het
hoop julle vind dit
waarna ons almal smag

Sy Ideale Pasmaat

Is opsoek na `n sagte mens, vroulik en goed versorgd. Verkieslik `n stil persoonlikheid. Iemand wat nie die heeldag tussen mense wil wees nie. `n Vrou wat my sal liefhÍ, tot my energie eendag my aardse liggaam verlaat.

Wat Sy Vriende SÍ

Onsosiaal het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Inkopies; Meditering; Rondspeel op die Internet; Sing
Sport:
Atletiek; Rugby; Skaak; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
LeeglÍ
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Dans; Mag; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Solderwoonstel in die stad
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol