Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n spontane persoonlikheid maar laat nie toe dat mense oor my loop of my voors wat ek moet doen nie. Ek het n wil van my eie (lol).
Ek hou van lekker kuier, kosmaak en die natuur te verken. Ek is ook n diereliefhebber en ek verwag van my pasmaat om ook een te wees. Het n afsku aan mense wat diere mishandel.
Ek geniet dit om met my hande te werk en om kreatief te wees. Ek lief my slaap (ek groei nog lol) en geniet dit ook om net rustig te verkeer.
Ek wil graag eendag weer "settle" met iemand wat vir my omgee en lief is vir my en ek vir hom en dan net die lewe geniet.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet sy man kan staan. Hy moet ook handig kan wees buite, binne en om die huis, hy moenie ronde handjies h nie. Verkieslik nie drink of rook nie.
Hy moet eerlik en opreg wees. Vriendelikheid en n spontane persoonlikheid sal n bonus wees. Hy moet ook n goeie christelike lewe handhaaf.
Verkieslik lekker saam kosmaak (nie baie belangrik nie solank hy n gewillige proekonyn sal wees) en net die lewe saam geniet.
Moet n diereliefhebber wees want as daar nou een ding is wat n moontlik verhouding tot niet sal gaan nog voordat daar eers een was, is dat as my pasmaat nie van diere hou nie dan kan hy maar sy kite op n ander plek gaan vlieg. Dis nou een ding waar ek geen opofferings maak nie want my diere is my kinders.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naef; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
Fantasie; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Rondspeel op die Internet
Sport:
Dans; Kampering
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig