Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Tans

Verander: 07 Julie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Ram
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Afrika; Noord-Amerika; Sentraal-Amerika; Suid-Amerika; Europa; AsiŽ; Die Midde-Ooste; AustralasiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
AsiŽr; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n man van vele talente en vele kennis in my werk. Waar ek bietjie verdwaal is in my liefdes lewe. Ek het al vergeet wat dit is en hoe dit werklik voel? Ek is n vrye mens wat almal probeer help waar ek kan, maar tog teenstaan teen skurke. Ek beskerm dit wat myne is. Ek hou van die buite wereld (wanneer ek daarby kan uitkom) en is ook n rekenaar-voendie, so jy sal my gereeld daarop besig bevind.

Sy Ideale Pasmaat

Liefde gaan oor meer as net geld en n lekker aand uit. Familie is belangriker as n jol. My dogtertjie is my alles en sal altyd wees. Ek verwag dat die dame wat ek gaan ontmoet dit moet verstaan en haar bes prober om ons almal se belange bo te hou, nie net haar eie nie. Ek is nogals kieskeurig en u moet dit asb verstaan...ek gaan nie net enige vrou toelaat om my dogtertjie groot te maak nie, veral nie as sy selfsugtig en gemeen is nie. Ek soek n ma en n lewensmaat!

Wat Sy Vriende SÍ

MR_TANK het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Verdwynend
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Indies; Japannees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Rock
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport:
Atletiek; Boks; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Staptogte; Valskermspring; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Sport Betrokkenheid:
'n Professionele atleet
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties