Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Faerie Glen), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Centurion; Pretoria; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 206cm (6' 9.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Argh! Lyk my daar is niemand meer in Pretoria oor nie!
Ok, so ek glo ek is darem 'n half-decent mens. Ek is nie groot op relegie nie want die vroomste mense wat ek ken is altyd die grootste kansvatters -- nie juis goeie reklame vir die stelsel nie, nť? Redelik uitgesproke.
Anders, ja, nee, wel, wat moet 'n mens nog sÍ? :-) Gooi vir my 'n briefie dan kliek ons dalk.

Sy Ideale Pasmaat

{Onweer}! Is daar ENIGIEMAND op hierdie dating site wat nie kinders het nie? Ek voel min lus daarvoor om iemand anders se kinders te help grootmaak. :-( :-(

Ideaal: Iemand wat vriendelik is en lojaal is, darem nie soos totale verval lyk nie, niks ingrypende liggaamlike veranderinge laat doen het nie, ens. Ek soek net iemand wat 'n bietjie normaal is.

Wat Sy Vriende SÍ

Lpt1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Indies; Kitskos; Kroegetes
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Spel-programme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Houtwerk; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet
Sport:
Krieket; Motorsport; Muurbal; Sokker; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Lang hare
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie