Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 19 Junie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n spontane geaardheid. Maar kan ook ernstig raak veral as dit gaan oor my werk gaan. Is 'n opgeleide persoon in die veld waarin ek werk. Ek is netjies en goed versorg. Mal oor die buitelewe, braai, visvang en saam vriende kuier. Ek is eerlik en opreg en sal jou maklik se as iets my irriteer. Ek rook en drink per geleentheid. So as jy my nie so wil ken van die begin af nie, ek gaan nie verander nie. Een man een vrou verhoudings is vir my belangrik. Wees jouself. Miskien sal mense dink ek is vol nonsens, maar het al genoeg seer gekry in my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Opregte en netjiese mans. Moenie van 'n vrou verwag om na haarself te kyk en jy kan nie dieselfde doen nie.
Een man een vrou verhouding/vriendskap.
As jy drink, gedra jou nogsteeds soos 'n gentleman. Daar is niks so sleg soos iemand wat jou op 'n funksie in die skande steek nie.

Wat Haar Vriende SÍ

nicol_003 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Italiaans; Kroegetes; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Reggae
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport:
Gewigsoefeninge; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde