WantekwilWantekwil

Wantekwil

52 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

"surprise" my !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dis so moeilik om jouself te "verkoop"....LOL...ek is eerlik, sagmoedig, hulpvaardig, ordentlik opgevoed, lojaal, het geen "hangups" of spoke in die kas nie... ek is wie ek is... leer my ken en besluit self... ek is beslis geen modepoppie nie maar is altyd stylvol .. ek beplak nie my gesig met 'n masker grimering dat jy jou sal doodskrik as ek natren nie ... aksent grimering is genoeg vir my...My 2 volwasse kinders (albei onafhanklik van my) is my lewe en wie ookal in my belangstel moet weet dit is 'n "package deal" ...
Ek is avontuurlustig... sal uit 'n vliegtuig spring, bungee, enige adrenalien sport sal ek prober... 'n stoepsitter is ek beslis nie! Ek lag / glimlag ALTYD! en maklik... maar 'n kind wat swaarkry of huil kan my maklik laat saamhuil... net tot ek aan n plan kan dink om hom / haar te help... dan lag ons saam!
Ek is BESIG! As jy dink jy kan die pas volhou... kontak my!
Ek dink ek is 'n sterk mens sonder enige "bagasie"... vat my soos ek is en ons kan groot pret h

Haar Ideale Pasmaat

Op en wakker persoon met 'n wye algemene kennis - ASB GEEN "COUTCHPOTATO" wat wag om die tydelike met die ewige te verwissel.....
Jy moet maklik kan gesels, maklik kan lag dat die trane rol en ook kan stil wees en net oor die see / veld of sonsondergang kan kyk sonder om te veel te praat......
Jy moet kan VOEL vir kinders wat swaarkry.... dis my "soft spot" .......
Dit sal cool wees as jy so bietjie van die waaghalsige dinge saam met my kan doen ... maar as jy eerder die handsak wil oppas en die braatjie aan die gang kry is dit ook reg....
Wees net wie jy is... as jy vals is op jou profiel sal jy ook vals wees in die werklikheid!
Eerlikheid / opregtheid is nie onderhandelbaar!

Wat Haar Vriende S

Wantekwil het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Motorsport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)