Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Tans

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Bul; Maagd; Skerpioen; Steenbok; Visse
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eindelik gaan hierdie soos jou eie beul blaas klink :) en daarmee is ek nie goed nie. Ek is 'n sagte siel met n hart vir mense en het ook 'n baie goeie humorsin, kan lekker vir myself ook lag. Ek is 'n christen en is Jesus nommer EEN in my lewe. Ek is regte huishen en verkies 'n rustige lewe. Ek hou van musiek en kosmaak vir iemand spesiaal moet asseblief net nie teveel vol fiemies wees nie. Toemaar ek eet ook nie alles nie, beslis nie afval nie! Ek is baie beginselvas en is nie hier vir 'n vinnige fling nie :) "Hulle" se ek is 'n passievolle vrou met 'n hart van goud.

As jy wil weet of "hulle" reg is kontak my. Ek lag eerder as huil, ek nie 'n cry baby nie maar ook nie 'n gold digger nie. Ek is 'n onafhanklike vrou wat net soos almal iemand spesiaal soek net vir my. Wees goed vir my en ek sal vir jou die maan gaan haal maar behandel my sleg en ek verdwyn so suutjies uit jou lewe. Ek hou nie van baklei nie en stap eerder weg, konfrontasie is nie vir my nie, maar moet my nie onderskat nie ek kan my man staan sou dit nodig wees.

Haar Ideale Pasmaat

'n Slim man, ek hou van 'n slim man wat my kan laat lag en baie belangrik hy en ek moet dieselfde GOD aanbid. 'n Man met integriteit, iemand wat lojaal is, vertrou kan word en my met respek behandel. EN ek hou van musiek, sing vir my al is jy vals dan sing ons saam al is dit vals :) Ek hou van stap, as hy orals saam kan stap word dit n avontuur met baie lag en lawwigheid.

'n Gevloek en geskel staan my nie aan nie maar my bene kan in jellie verander as jy met my kan mooi praat. 'n Goeie kok dit sal nou 'n wonderlike bonus wees asseblief:)

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Stap; Staptogte; Swem; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties