blou_oog_meisie88blou_oog_meisie88

blou_oog_meisie88

28 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Opsoek na 'n nuwe avontuur, dalk wil jy die maat wees wat dit met my deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Coligny; Fochville; Hartbeesfontein; Klerksdorp; Leeudoringstad; Lichtenburg; Orkney; Ottosdal; Potchefstroom; Stilfontein; Ventersdorp; Wolmaransstad (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Sosiaal; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is sagte, en goedhartige persoon, wens niemand kwaad toe nie. Ek sÍ altyd ek het my ma se geduld maar my pa se temperament. Sal soos 'n leeuwyfie haar vriende en familie tot die dood beskerm. Ek is lighartig en het 'n goeie sin vir humor is mal oor lag en wil die lewe net geniet. Ek het 'n ongelooflike groot liefde vir musiek en lees, maar kyk ook graag 'n series of twee. 'n Goeie vliek op 'n aand is ook nie sleg nie. Ek is baie passievol oor die Godsaak en praat graag daaroor as die persoon oop is daarvoor, maar ek druk dit in niemand se keelgat af nie. My uitkyk op die lewe is "alles gebeur vir 'n rede" en" met 'n glimlag kan jy selfs die norste persoon aansteek en sy/haar dag verbeter"

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe die oukie is moeilik, ek glo dat ek as mens nie kan voorskryf watter maat is my ideale pasmaat nie. Uit my verlede is dit duidelik dat ek nie weet wat die ideale pasmaat is nie, so ek vertrou maar op God om die regte pasmaat op my pad te bring. Dit gaan egter nie gebeur as ek nie myself daar buite sit vir mense om my te ontmoet nie, daarom het ek besluit om "Kom ons Kliek" te probeer.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme; Spel-programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Sing; Toneelspel
Sport:
Dans; Gholf; Gimnastiek; Jag; Perdry; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Valskermspring; Veldhokkie; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties