Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Dinsdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
33 - 50
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Skerpioen
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Rooi
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Swart
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Grieks
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Daai stories wat elke Ma van haar tienerseun vertel oor hoe stout en hoe wonderlike kind sy het, wel ek was daai laaitie. Tot onlangs.... Ma lÍ nie meer wakker oor my nie. En die stories het nie meer so skop nie.

My lewe is nou doelgerig en ek weet presies hoe die prentjie daarna uitsien van hoe elke dag moet lyk. En terwyl ek daaraan inkleur maak ek dit hope pret en plesier.

Sy Ideale Pasmaat

Sy het hare op haar tande en nie onder haar arms nie.
Sy loop met die geduld van Job, weens verskeie redes.
Haar dieŽt sluit greens in, oftewel setperke, en sy besef daar is 'n verskil tussen 'n SW en 'n PW.
Soms is 'n halwe woord 'n hele sin.
Haar kennis het al in wysheid omskep.
Die term been trek het nie 'n seksuele konnetasie nie.
Tierwyfie is net van toepassing met haar kinders.
Sy het al aas aan 'n hoek gesit, vir iemand anders.
As iemand anders na haar vingers kyk is daar 'n groen skynsel.
Sy giggel oor al diť vereistes.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Boeke:
Besigheid; Wetenskap / Tegnologie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Backgammon; Boogskiet; Draf / Hardloop; Gholf; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Rugby; Snoeker; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters