Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 05 Julie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n redelike maklike mens maar hou nie van kansvatters nie. Indien ek my vriendskap vir jou aanbied is dit vir altyd maar moenie daarmee mors nie want dan bring jy die tier in my uit. Ek hou van die buitelewe asook baie van lees en flieks kyk by die huis. My uitkyk op die lewe is gryp die oomblik aan want more is nie gewaarborg nie. My kinders is baie belangrik in my lewe so as jy hulle nie kan aanvaar nie moenie eens probeer om met my kontak te maak nie. Indien jy 'n modepop soek gaan verby ek gaan my vir niemand verander nie het dit gedoen nie weer nie. Ek kan moeilik wees

Haar Ideale Pasmaat

Is daar so iets soos die ideale pasmaat want ons almal het kwaliteite wat dalk die ander een kan irriteer maar ek glo kommunikasie is baie belangrik. Dit moet iemand wees wat my aanvaar soos wat ek is en nie my wil verander in iemand wat hy wil hÍ ek moet wees nie. Hy moet my spasie kan gee en nie 'n jaloerse persoon wees nie. Ek is game vir alles binne perke behalwe "Bungee jumping" sal ek nie doen nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Sport:
Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Stoei; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig