Sensie

44 – Randburg (Northwold), Gauteng, Suid-Afrika

No nonsense type. Prakties, hard werkend. Wil graag nuwe mense leer ken.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Northwold), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Ander; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; AteÔsme; Buddis / TaoÔsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is "down to earth", goeie sin vir humor, lojaal, eerlik en ek kan met meenste mense oor die weg kom. Ek is nie mal oor soetsappighede nie en vat dinge soos dit kom. Hou glad nie van drama of voorgee nie. Ek is mal oor diere en is baie betrokke by instansies wat hawelose diere help. Ek hou van prettige 5k's en om tyd saam met my familie en vriende te spandeer. Ek sal ook nie nee se vir 'n rustige dag by die huis met 'n goeie boek nie.
Ek glo live and let live - moenie oordeel nie en gun die son wat oor jou medemens skyn.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag mense wil ontmoet wat ernstig is oor hul beroep, maar ook kan lag vir die snaakse dinge in die lewe. Iemand wat die waarde van familie ken.
Ek het nie vreeslike reels vir verhoudings nie elkeen is anders. Dit is baie belangrik vir my om gerespekteer te word in 'n verhouding, as 'n mens gesien te word en nie 'n objek nie en ook nie as 'n onderdanige nie. Ek sal dit geniet om saam met my maat te reis en allerhande prettige dinge te doen, maar ons hoef defnitief nie alles saam te doen nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Punk; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Backgammon; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Staptogte; Tennis; Vlugbal; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Mag; Sarkasme
Afsitters:
Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters