Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Individualis, nogals Adventurous, n BAIE POSITIEWE en optimistiese mens, addicted aan LAG en kuier, bietjie van n free spirit, nogals kreatief, verslaaf aan travel, mal oor n wooded Chardonnay / Merlot... , n people person en....
ADORE my kids en (Klein)kiddies...

On 2nd thought: (want Ek is n eerlike reguit mens)
Ek is te veel van n busy body en geniet kuier te veel, is kreatief genoeg om myself besig te hou en love dit om selfs net alleen n wyntjie in my tuin te geniet/
of ure rustig by die dam te sit....
Dis vir my baie meer sinvol as om heeldag op my foon te sit en chat.... so kom Ek sÍ presies wie en wat Ek is want dan spaar ek ons albei se kosbare tyd!

Ek is lankal verby d fase in my lewe om my mooiste fotos op te sit, te maak of ek perfek is....NIEMAND is nie, Maar Ek weet wel daar is awesome mense daar buite waarmee mens net dadelik click!

Ek soek iemand selfversekerd en sosiaal..! Definitief iemand Wat my "spasie" Sal gee om myself te wees..
Ek is bietjie van n kuiergat en kan van tyd tot tyd selfs n party oorneem maar is net so happy om op my eie te wees en het my stil rustige tye.


Hoekom op die site?!
Ek weet nie... want desperaat is ek verseker nie en wil ook nie net myself n ego boost gee deur met klomp mense te chat nie...
daarvoor is Ek te veel van n privaat mens, en boonop het Ek baie vriende en oorgenoeg familie.....
soek dalk net n lekker companion met daai instant"spark".......met wie jy ure kan chat, n bier drink, saam travel, explore en kan social! Iemand by wie Jy jouself kan wees

FYI: Ek is nie n WHAM BAM tipe person nie..
So sorry... as Jy Iets anders in gedagte gehad het!

En as Jy na als WAT JY VAN MY gelees het nog belangstel Kan jy jou Email adres vir my stuur....

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat hou van lag, positief en aktief/adventurous is, d buitelewe like, sosiaal is, fun addict is, Kan gesels, ambisieus en suksesvol is....

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Belangstellings:
Fotografie
Sport:
Dans; Kampering; Stap; Staptogte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters