Frangipanie

59 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

In die wreld maar nie van die wreld nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 24 Oktober 2018

Verander: 18 Oktober 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike dog ernstige volwassene wat graag kwaliteit tyd saam met ander volwasse. netjies opgevoede vriende kuier .
Mense wat ander mense respekteer en omgee vir hul medemens is besonders. Die lekkerste dinge om te doen, is om saam met lekker mense , die interessante dinge van die lewe te deel, lekker saam te lag maar ook om mekaar by te staan tydens die swaar van die lewe. Dans, lees, aktief wees en reis is deel van my belangstellings en wil graag die meeste maak van die lewe hier en nou. Diere maak my lewe vol.

Haar Ideale Pasmaat

My siening van 'n ware man is iemand wat wel opgevoed is, wat 'n vrou respekteer en nie as minderwaardig ag nie. 'n Man wat wel sy merk in die lewe gemaak het, wat gevestig is in die lewe en wat 'n lewendige verhouding met die hemelse Vader het.
Kommunikasie op 'n volwasse manier, verstewig alle verhoudings. Dit sal heerlik wees as my maat musiek waardeer en ook lekker kan dans. Wil ook graag iemand ontmoet wat sy innerlike lewe met my wil deel en wat regtig opreg belangstel in my leefwreld.
Selfgesentreerdheid en hebsug staan my nie aan nie.

Wat Haar Vriende S

Frangipanie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Perdry; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters