ReddingtonReddington

Reddington

32 – Robertson, Wes-Kaap, Suid-Afrika

You can't have it all all by yourself something's always missing 'til you share it with someone else

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Donderdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Robertson, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wel, ek het 'n baie positiewe uitkyk op die lewe. Ek is wel hardwerkend en dit vat soms baie van my tyd op, maar geniet die buitelewe en byeekomste saam vriende en familie. Ek het nie drome nie, net doelwitte en is vasbeslote om dit te bereik.

Ek is lief vir my familie en lief vir my vriende, al kan hul soms jou wenkbroue laat lig. Ek is mal oor diere (hier hardloop tans 4 honde rond).

Ek geniet meerderheid musiek van die oldies soos klassiek tot vandag se doef-doef, maar glad nie mal oor metal of harde ruk-en-pluk musiek nie. Gee vir my country musiek en ek is 'n gelukkige persoon.

'n Braai is vrede en die buitelewe is verfrissend. Op die naat van my rug, op 'n warm somersaand onder die sterre met iemand wat ek lang gesprekke (laf en ernstig) kan voer. Hand-in-hand en kaalvoet op die strand is wonderlik.

Is half op soek na daai romantiese tipe liefde - waar flinders in jou maag baljaar, jou hart in jou keel klop terwyl hy 'n paar houe mis slaan. Ja, miskien is ek semi-romanties.

Ek hou van die buitelewe (soos hierbo uiteengesit) en geniet dit om eerder buite te wees as heeldag voor die TV, alhoewel daai dae soms nodig is.

Ek speel kitaar, oftewel ek probeer meeste van die tyd, en is soms die grapgat in die vriendekring (het al 2 keer seremoniemeester gewees) en kan soms diep en ernstige gesprekke en debatte voer.

Ek glo in 'n beter SA waar daar 'n plek is vir alle rasse en groepe - die ware "rainbow nation".

Onbeplande uitstappies herstel die siel en lei tot 'n onvergeetlike avontuur.

Effe konserwatief wanneer dit kom by ouerskap - ek glo daarin om kinders te h in 'n huwelik.

Daar is nog baie maar dit sal beter wees om my beter te leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Ooooh sy moet 'n positiewe uitkyk h op die lewe h en elke dag hoog wees daarop. Sy is 'n ondersteuner, 'n raadgewer en 'n beste vriend.

Haar familie is haar passie alhoewel sy verkies om onafhanklik te wees. As 'n geestelike persoon, wat glo in God, moet sy waardes en beginsels h en nie bang wees om te baklei vir dit waarin sy glo nie.

'n Groot liefde vir die buitelewe en op soek na haar ideale sprokiesverhaal. Sy is mal oor kamp, onbeplande uistappies en is spontaan. Sy is soms die "life of the party".

Sy moet absoluut nie afhanklik wees van kuierplekke en "shopping sprees" nie.

Sy is glad nie 'n poppie en materialistiese dinge is nie vir haar belangrik nie. Make-up is net daar om die nodige afrond werk te doen, alhoewel sy eerder verkies om haar natuurlike mooiheid na vore te bring en daarop te fokus. Sy is natuurlik pragtig.

Passie vir haar werk en wil definitief 'n groot sukses maak van haar loopbaan, alhoewel kinders in haar toekomstige planne is - verkieslik wanneer sy alreeds getroud is.

Wat Sy Vriende S

Reddington het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Sing; Toneelspel
Sport:
Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Pluimbal; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde