Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Clubview), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Grys; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, opreg, vriendelik, goeie sin vir humor. Goed versorg.,,. Behalwe vir die plooitjies wat nou verskyning gemaak het en net nie wil verdwyn nie😀 lief vir my dogter en my familie. Hou van kuier saam met familie of vriende wanneer ek kan. Daar is niks so lekker om rondom n vreugde vuur te sit met goeie geselskap of dit nou in die natuur is of by die huis. Geniet n goeie rooiwyn wanneer die gier my pak. Daar is dae wat ek net wil "chill" met n boek, n fliek of twee en kwaliteit tyd saam met my dogter spandeer. Ek gee om vir mense en diere. Kan nie leuens en rugstekery verdra nie! Maak my erg boos!

Dis omtrent ek in n neutedop

Haar Ideale Pasmaat

Dis moeilik om regtig die ideale persoon te beskryf...... Mooi oe trek my aandag. Soos hulle se dis die vensters van jou siel en as daar nog n paar duiweltjies in dans.... Nog beter! Selfvertroue he maar my nie probeer domineer nie....dit sal n groot fout wees. Lekker kan gesels. Liefdevol wees. My aanvaar net soos ek is en van kinders hou. Goeie sin vir humor he.
Nou ja kom ons kyk wat le voor!😀

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Opvoedkundig; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet
Sport:
Dans; Gimnastiek; Rugby; Sagtebal; Snoeker; Swem; Tafeltennis; Tennis; Vlugbal
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties