Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 15 Mei 2017

Verander: 15 Mei 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Visse
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 45
Sterreteken:
Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Skerpioen; Boogskutter; Waterdraer; Visse
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Ander
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir dans en lag. Ek lees graag en probeer die beste uit die lewe kry as wat ek kan. Ek is 'n gelowige vrou, en ek is opsoek na die man wat my sal laat lag tot ek van die bed afval, wat my sal soen elke dag tot ons laaste dag, wat saam met my sal God bedien en sing....en wat die bybel en poŽsie met ewe veel respek en entoesiasme sal lees vir my.

Haar Ideale Pasmaat

'n God vresende gelowige afrikaner man, wat nie bang is om sy emosies met my te deel nie. Wat kan hard werk, saam met lag en pret he. 'n Man wat weet hoe kosbaar die liefde en die lewe is...wat saam met my kan dans in die reen, en bou aan 'n toekoms. Hy moet eerlik, opreg en trots wees op homself en sy lewe, hy moet sy passies kan uitleef en geniet, en soos ek hom ondersteun en bystaan moet hy dieselfde vir my ook doen.

Wat Haar Vriende SÍ

Lea84 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Opera; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Perdry; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Skaam; Opgewonde